Modulekode | SRM 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Sportbesigheidsmodelle word in hierdie module ondersoek en geïntegreer met die beginsels van regeerkunde, vereistes van relevante wetgewing en besigheidstrukture en toegepas in diverse sport- en rekreasiekontekste. Sportagentskappe, sportfasiliteite as inkomstegenereerders en die impak van vroue in sportbesigheid word gedebatteer. Die verband tussen finansiële besluitneming en sportbesigheidseffektiwiteit word ondersoek. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | SRM 220 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App